Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor Statistiek SA se ekonomiese groeisyfers vir die

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die onlangse bekendmaking van ekonomiese groeisyfers en die bydrae van die landbousektor. Daar is ‘n minimale groei van 7,5% teenoor laasjaar se jaar-op-jaar syfers. Verlede jaar se groei van 28% was egter grootliks beinvloed deur die knellende droogtes van 2019. Hoewel vanjaar se syfers effens afgeneem het, is dit steeds die beste van al die sektore. Landbou bly dus ‘n ligpunt in die Suid-Afrikaanse ekonomie, volgens Mare.
22 Jun 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes