Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor, gesels vandag oor tekorte wat op baie terreeine

Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n sosiale media-kenner en hy gesels vandag oor die huidige tekorte wat op baie terreine ondervind word, soos byvoorbeeld “chips” van rekenaars, selfone en ander toestelle. Dit tekorte het tans ook ‘n invloed op die eindproduk. Groenewald is van mening dat dit nie regtig die Covid-19 pandemie is wat die groot rede is vir tekorte nie en hy verduidelik sy redes.
18 Jun 2021 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes