
PM berig oor die invoer van vleis wat drasties gedaal het in die laaste jaar
Loading player...
Die invoer van beesvleis in Suid-Afrika het ‘n drastiese daling van 9% getoon volgens syfers wat onlangs bekendgemaak is deur Agri Inspec. Daar is egter 37% meer skaapvleis in Desember verlede jaar ingevoer as die vorige jaar. Wat lewende skape aan betref, was daar ‘n afname van 30% in vergelyking met die vorige jaar. Die meeste bees- en skaapvleis is uit Australie ingevoer, terwyl Namibie die grootste invoerder was.