
PM gesels met Roux Cloete en ‘n paar biologiese verbruikers en hulle praat oor die suksesse van biologiese landbou.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het laasweek gepraat oor saadbehandeling. Vandag praat hy met ‘n produsent en ‘n ander kenner oor ‘n bakterie wat ook as ‘n biologiese middel dien en keer dat plante nie die verkeerde innames in die grond maak nie, maar wat met sukses die grond bewaar vir die nageslag.