
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die inperkings en die invloed op die landbousek
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die aangepaste inperkings en die invloed op die markte. Hy verwys ook na die drankbedryf wat weer swaar getref word, maar terselfdertyd verwelkom hy die inperking. Die bedryf verloor baie leiers, kundiges en produsente. Twee weke word gegun om te besin oor baie dinge en die land van baie hartseer te red. Volgens hom moet die landbougemeenskap nou hande vat en mekaar ondersteun.