In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson met PM oor hoe om foute in jou boerdery om te swaai in geleenthede.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor hoe om foute wat in die verlede gemaak is, om te draai in geleenthede om meer suksesvol te wees. Saunderson beveel aan dat landbouers eienaarskap moet neem vir die prosesse wat jou tot hier gebring het. Swak besluite moet landbouers juis noop om beter te doen.
1 Jul 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes