PM berig oor die wereld se eerste volhoubaarheidsraamwerk vir skape en ook wolnuus uit Nieu-Seeland.

Loading player...
Die wereld se eerste volhoubaarheidsraamwerk vir skape is onlangs vrygestel en is ‘n groot deurbraak vir die Australiese skaapbedryf. Die raamwerk sal deurlopend hersien word om relevant te bly en te verseker dat die Australiese skaapbedryf ’n sterk en belangrike bedryf sal bly. Intussen het Nieu-Seeland goedkeuring verleen vir die vervanging van steenkool met elektrisiteit, wat sal help om die verwerking van wol te bespoedig.
21 Jun 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes