Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag “carbon credit”...

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, verduidelik hoe “carbon credits” werk en die moontlike finansiele voordele vir die landbou. Landbou begin groen gaan en as jy as landbouer jou deel doen om byvoorbeeld koolstofdioksied te sekwesteer, kan persentasiegewys uitgewerk word wat jy die omgewing spaar en verdien jy dienooreenkomstig “carbon credits”. Dit lyk of dit vir boere weer iets kan beteken nadat dit vir ‘n paar jaar “gekwyn” het.
2 Jul 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes