Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week verswak teenoor die Amerikaanse dollar, meestal as gevolg van rentekoerse-verhogings in die VSA. Speenkalwers en lammers is tans baie skaars en dit hou die prys hoog. Hoendervleis het weer gedaal, terwyl varkpryse redelik sywaarts beweeg het.
23 Jun 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes