In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson met PM oor die finansies van ‘n landbouer.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die finansies van ‘n landbouer. Hy vra die vraag oor hoe boere hulself posisioneer met hul finansies. Produksie moet opwaarts bestuur word en geleenthede geskep word. Saunderson verduidelik ook die begrip “Uitbreidings moet inkomste genereer”.
25 Jun 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes