Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag ‘n baie interessante onderwerp, naamlik Bitcoin, Blockchain en Crypto. Hy vergelyk waardes van produkte en gee ook ‘n verduideliking van ‘n digitale kunstenaar se sogenaamde “kunswerk”, wat vir hom R70 miljoen in die sak gebring het.
Nuwe biosekuriteitsreels het onlangs in werking getree vir vee-agente, maar ‘n grasietydperk is wel toegestaan tot 30 Junie vanjaar. Dit is vir die voorbereiding en die aanpassing van infrastruktuur en prosesse waar nodig. Intussen berig The Cattle Site dat die groei in wereld-melkvoorrade afneem in 2021. Volgens die berig is…
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week weer verswak het teenoor die dollar. Intussen het speenkalfpryse gestabiliseer. Slagpryse kan na die Paasnaweek weer begin daal. Varkpryse en produsente is steeds onder druk. Wat wolpryse aan betref, was daar ‘n effense…
Die Queen’s University Belfast is tans besig met baie interessante navorsing om mastitis by beeste te bekamp en sekere antibiotika te verminder. Die nuwe benadering sal tydrowende prosesse uitskakel en byna onmiddellike resultate kan lewer.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die ekonomiese gevolge van klein format, wat ‘n onderneming groot skade kan berokken. Hy vergelyk die gebeure by die Suez-kanaal en die impak wat dit op die wereld se ekonomie het. Klein jakkalsies wat groot skade aan ‘n sogenaamde wingerd kan…
Stres by diere in voerkrale is ‘n onvermydelike faktor wat reg bestuur moet word. Algemene stressors, soos speen, vervoer oor lang afstande, nuwe omgewings en vele ander faktore, kan veroorsaak dat diere in die eerste paar dae van voer, ‘n swakker eetlus toon en die diere ook meer vatbaar kan…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag ‘n baie interessante onderwerp, naamlik digitale boedelbeplanning. Volgens Groenewald is die digitale voetspoor ‘n baie interessante terrein om te verken en kom aktiwiteite soos “digitale bates voordat jy sterf” daarin voor. Hy beveel ook verskeie webtuistes…
Marika Strydom boer saam met haar man, Jacques, op die plaas Middelwater, buite Bloemfontein. Sy vertel hoe ‘n tipiese dag lyk op hul plaas en waarmee sy haarself besig hou. Marika het die bestuur van die aktiwiteite rondom ‘n hotel en ander fasiliteite op die terrein haar eie gemaak en…
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week weer versterk het teenoor die dollar. Intussen het speenkalfpryse steeds onder druk gebly en verder gedaal.. Hoenderpryse het ook effens begin styg. Varkpryse en produsente is steeds onder druk. Wat wolpryse aan betref,…
Die Royal Skou, een van die gewildste skoue in Suid-Afrika, wat in die KZN-Middelande sou plaasvind in Oktober vanjaar, is vir die tweede jaar agtereenvolgens gekanselleer as gevolg van onsekerheid oor die Covid-19 pandemie. Ons berig ook oor ‘n reuse Meatmaster-skaapram, wat meer as 6kg by geboorte geweeg het en…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek Statistiek SA se nuutste syfers wat onlangs bekend gemaak is, oor ekonomiese groeisyfers en die Bruto Binnelansde Produk. Mare glo dat die daling in syfers beteken dat daar baie hard gewerk sal moet word om weer die goeie syfers van n…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy bespiegel oor die redes hoekom saadmaatskappye saamselt en voel dit kan wees oor toegang tot tegnologie of ‘n spesifieke mark wat hulle wil betree. Uitbreiding na Afrika is ‘n groot behoefte van sommige van die maatskappye. Groenewald noem…
19 Mar 2021 1AM
6 min
1400 – 1420
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.