Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom, gesels oor die uitwerking van die afgelope tyd se skade aan infrastrukture.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, skets die probleem van plattelandse paaie wat “geplunder” word deur myntrokke, in Sentraal Suid-Afrika hoofsaaklik die ystererts- en mangaanmyne se trokke op roetes en paaie wat nie gebou is om hieride groot aantal trokke te kan akkommodeer nie. Die sogenaamde landboukettings moet volgens hom korter gemaak word. Daar moet besin word oor paaie wat gebruik kan word vir ander doeleindes as landbouproduksie. Produsente se paaie moet op die platteland beskerm word.
20 Jul 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes