In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor suksesvolle vleisproduksie.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor suksesvolle vleisproduksie en verduidelik ‘n paar stappe. Goeie lampersentasies moet gehandhaaf word. Wat beteken as ons praat van geld in die bank? Alle marklammers gaan deur ‘n drukgang en die regte diere word geidentifiseer wat markgereed is. Die keuse van ‘n regte abbatoir is verder belangrik.
22 Jul 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes