
PM berig oor stadshonde wat skape beskerm.
Loading player...
In ‘n studie wat wat in Suidoos-Queensland gedoen is, is bevind dat stadshonde wat ook energiek is, maar in klein agterplase aangehou word, opgelei kan word om te help in die beskerming en aankeer van skaaprasse. Eienaars van die honde word selfs opgelei om beter met hulle honde te kan kommunikeer. In Switserland weer, word stadsbewoners nou geleer hoe om wolwe in die berge te hou en sodoende kleinvee-eienaars help om hul skape te beskerm.