PM gesels met Roux Cloete en ‘n paar biologiese kenners oor hoe om plante se wortels te ontwikkel en skoon te hou.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete praat vandag oor wortels van plante en brakgronde en hoe hou ‘n mens die wortels skoon en berei dit vir die seisoen wat kom. ‘n Kenner verduidelik ook hoekom wortelontwikkeling belangrik is vir die nuwe seisoen. Hy verduidelik hoekom opvolging met bakterie belangrik is. Vermeerdering van sout in brakgronde is altyd ‘n belangrike aspek vir die sukses van ‘n oes.
22 Jul 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes