By Agri Wes-Kaap se jaarkongres in Paarl, het PM gesels met Jannie Strydom, Uitvoerende Hoofbestuurder...

Loading player...
Agri Wes-Kaap se jaarkongres in Paarl, het einde van verlede week plaasgevind met die tema: “Verenig nou meer as ooit”. Strydom beskou die boodskap van “verenig” as ‘n positiewe stap om georganiseerde landbou nog belangriker te maak. Hy het ook verwys na die humanitere rol wat landbou ook in die pandemie-tyd gespeel het en ook verwys na die belangrike rol wat goeie verhoudings met die provinsiale regering, speel.
8 Aug 2021 7AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes