
PM berig oor ‘n nuutgestigde Afrika-netwerk vir diereteling wat onlangs gestig is.
Loading player...
Die African Animal Breeding Network is onlangs bekendgestel om onder andere die genetiese verbetering van vee in Afrika te ondersteun. Dit sal ook ‘n volhoubare skakeling skep vir langtermyn betrokkenheid tussen verskeie rolspelers om die ontwikkeling en verspreiding hiervan in Afrika te bevorder. Dit is, volgens die rolspelers, noodsaaklik vir die vasteland vir volhoubare ontwikkelingsdoelwitte.