
Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag antibiotikas in die vleis van beeste.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag antibiotikas in die vleis van beeste. Tegnologie en navorsing wat op beeste gedoen en toegepas is, het interessante uitslae getoon. Groenewald vergelyk sekere toetse wat op beeste gedoen is, met die menslike gebruik van asma-pompies en hy verduidelik hoe die navorsing gedoen is.