
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die wisselkoerse tussen die Suid-Afrikaanse Rand en ander geldeenhede. Hy verduidelik ook die vergelyking van die sogenaamde “Big Mac-indeks” of -burger se vergelyking tussen byvoorbeeld Suid-Afrika en die VSA. Die waarde van die Rand is volgens hom tans onder-waardeer. Vraag en aanbod bepaal egter die ware waarde van die Rand en ‘n swak Rand is nie noodwendig ‘n groot probleem nie.