PM gesels met ‘n landbouer van Wolmaransstad, Petie Koekemoer, oor sy stoetbeeste...

Loading player...
Petie Koekemoer van die Petana Beefmasters is ‘n stoetteler in die Wolmaransstad-distrik en hy vertel van die goeie landboujaar wat landbouers in hulle distrik beleef. Koekemoer verduidelik ook oor die Beefmasters se aanpasbaarheid in hulle omgewing en hy vertel verder van ‘n interessante, jaarlikse veiling wat sy stoetery eersdaags hou en wat as ‘n gewilde boeredag in die dorp gehou word.
19 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes