PM gesels met die bekende Springbokrugbyspeler, Bismarck du Plessis, oor sy moontlike terugkeer uit Frankryk.

Loading player...
Bismarck du Plessis, voormalige Springbok-haker wat in 2007 lid was van die Wereldbekerkampioenspan, het die afgelope bykans 10 jaar sy sport beoefen in Frankryk. Intussen het hy ook deeltyds saam met sy ma en 2 broers, Jannie en Tubby, in die Bethlehem-distrik met Beefmaster-beeste geteel. Hy vertel van die rede vir sy terugkeer na Suid-Afrika vandeesweek en sy planne met sy boerdery. Die familieplaas se produksieveiling vind ook hierdie week plaas.
26 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes