OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
1320 – 1340

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Rentekoerse in SA kan teen die einde van die jaar begin styg. Speenkalwers is tans skaars. Hoendervleis het…
17 Jun 2021 5AM 4 min

PM reports on court action taken against animals in residential areas.

Agri Eastern Cape successfully obtained a court order against the Great Kei Municipality to enforce bylaws for the keeping of animals in residential areas. Farmers around towns suffered severe losses because of uncontrolled dog packs used for illegal hunting. Live stock ownership also ensures the responsibility to keep animals in…
15 Jun 2021 5AM 1 min

PM reports on the growing dairy industry in China.

Dairy Global reports of the huge growth in the dairy industry in China. There is a rapid development from small to big farms. Earlier, services were rendered to Chinese dairy farms consisting of 10-200 cows. Nowadays there are farms with up to 1000 cows. The increase is a result of…
14 Jun 2021 7AM 1 min

PM berig oor die vordering van naspeurbaarheid in SA.

Die vordering van Suid-Afrika se naspeurbaarheid is tans onder bespreking. Die identifikasie van vee en naspeurbaarheidstelsels is stadig maar seker besig om sy plek in ons land se veebedryf te vind. Konsepwetgewing is alreeds in 2018 ingestel, maar daaris egter nog geen amptelike stelsel in Suid-Afrika beskikbaar nie en baie…
14 Jun 2021 7AM 1 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week weer sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Hierdie situasie kan egter vining verander in die volgende paar weke. Stoorlam- en lamspryse het…
9 Jun 2021 2AM 3 min

PM gesels met Roux Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou.

Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Cloete behandel ook vandag die suksesse om siektes en parasiete te…
9 Jun 2021 2AM 2 min

Dr Frikkie Mare gesels oor die huidige politiek en die landbou

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die paar wetsontwerpe wat tans in gesprek en onderhandeling is en wat ‘n belangrike invloed op die sektor kan uitoefen. Voorstelle oor wapens vir selfverdediging en grondonteiening sonder vergoeding, is tans op die tafel. Die EFF se oproep om alle…
7 Jun 2021 11PM 3 min

Skeuring in die regerende party moontlik

Theo Venter is ‘n onafhanklike politieke analis verbonde as gasdosent aan die NWU. Hy bespreek die moontlike skeuring in die regerende party en ook die moontlike invloed daarvan op plaaslike, munisipale verkiesings, waarvan landbou ook ‘n groot deel uitmaak.
6 Jun 2021 11PM 3 min

Moets en moenies van aanlyn-veilings

Met Covid-19 se inperkings, het aanlyn-veilings ‘n gewilde opsie geword. Aanlyn-veilings het egter ook heelwat nuwe uitgagings. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir afslaers maan egter kopers en verkopers om ekstra versigtig te wees vir sogenaamde “scams” en beveel aan dat die SAIA se webblad eers besoek moet word vir nuttige wenke.
6 Jun 2021 11PM 1 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
4 Jun 2021 4AM 4 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlam- en lamspryse het opwaarts beweeg, maar die voorspelling is dat dit kan afneem binnekort. Hoendervleis…
2 Jun 2021 3AM 4 min

PM gesels met Roux Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou.

Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Verder speel stresfaktore soos vervoer na ander plekke of krale of…
2 Jun 2021 3AM 3 min

Dr Johnny vd Merwe gee die jongste kommoditeitspryse

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlam- en lamspryse het opwaarts beweeg, maar die voorspelling is dat dit kan afneem binnekort. Hoendervleis…
1 Jun 2021 11PM 4 min
1320 – 1340