PM gesels met Tim Flemming by ‘n boeredag in die Wolmaransstad-distrik, waar effektiewe graanlewering bespreek is.

Loading player...
Tim Flemming is ‘n bekende landboukundige in die graanbedryf en hy het op ‘n boeredag in die Wolmaransstad-distrik vertel van ‘n interessante konsep om graan te lewer met al die uitdagings wat daarmee gepaardgaan. Plaaslike produsente het onder andere sake soos vervoer, swak paaie, berging en ander uitdagings in diepte bespreek en met nuwe voorstelle en moontlike oplossings vorendag gekom.
4 Oct 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes