PM het onlangs gesels op ‘n boerdag naby Wolmaransstad, met ‘n boer van die omgewing, Jan Fouche.

Loading player...
Op ‘n onlangse boeredag naby Wolmaransstad, het plaaslike boere saamgespan en besluit om graanlewering meer plaaslik te bemark en dit skakel probleme uit rondom swak paaie, vervoer en ander uitdagings. Landbouers in die omgewing steun die projek en is besig om na ander distrikte ook uit te reik.
7 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes