PM gesels met Roux Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou oor diarree by vee en ‘n biologiese oplossing daarvoor.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete gesels oor diarree by vee en ‘n biologiese oplossing daarvoor. Cloete verduidelik die tekens by vee wanneer hulle met ‘n virus besmet is. Hy verduidelik ook die besmette gedeeltes en waarsku dat infeksies vining kan versprei.
29 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes