Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week weer gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers het weer effens gestyg en slagpryse het sywaarts beweeg. Die gemiddelde stoorlampryse het gestabiliseer en effens gestyg. Hoendervleispryse het intusen sywaarts beweeg. In die afgelope week het groot bokpryse oor die algemeen gestyg.
29 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes