
PM gesels met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri Wes-Kaap, Jannie Strydom, oor ‘n unieke groentetuinprojek.
Loading player...
Jannie Strydom is die Hoofbestuurder van Agri Wes-Kaap en hy vertel van ‘n groentetuinprojek wat die organisasie saam met ‘n nie-regeringsorganisasie begin het om pleegouers van 95 wees- en weerlose kinders, op te lei en die nodige vaardigheid- en kundigheid oor te dra. Strydom vertel van die rol wat boere in die omgewing speel as mentors om die sukses van die projek te verseker.