Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor veldbrande.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die effek van veldbrande en die vernietigende uitwerking daarvan op die landbousektor. Mare verduidelik dat voer dringend aangekoop moet word om diere wat sonder weiveld is, te red. Rampgebiede word nie gou genoeg verklaar nie en die Regering moet versoek word om hulp te verleen in tye van nood, veral om voedselsekerheid te kan verseker.
28 Sep 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes