Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Verder speel stresfaktore soos vervoer na ander plekke of krale of…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die uitbreek van bek-en-klouseer in Kwazulu-Natal en die gevolge wat dit mag inhou. Die vleisbedryf word onmiddellik hierdeur geraak. Individuele diere moet nou dopgehou word. Botswana het alreeds hulle grense toegemaak vir vleis uit SA. Die goeie vleispryse in SA…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag oor skuldinvordering. Moolman verduidelik die nakoming van finansiele verpligtinge. Hy verwys ook na wanneer sekere dienste gelewer word en die verpligte betaling daarvoor. Hy verduidelik ook waanneer rente betaal moet word op uitstaande geld en ook hoe die hofprosesse werk, sou hierdie vergoeding nie…
Theo Venter, bekende politieke analis, spreek sy mening uit oor die huidige gebeure binne die politieke omgewing. Dit lei, volgens hom, tot die vertraging in besluitneming. Interne konflikte kom steeds voor, maar Venter voorspel dit behoort binne die volgende paar weke uitgesorteer te word. Hy bespreek ook die vordering met…
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor die aanstelling van die regte personeel. Saunderson verduidelik hoe om die winsgewendheid van die skaapkudde…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week weer opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het weer redelik stabiel gebly. Stoorlam- en lamspryse het sywaarts en opwaarts beweeg. Daar is…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Voeromset is ‘n belangrike skakel in skaapboerdery. Cloete behandel die voorkoms van diarree by skape en beeste. Hy verduidelik hoe dit aangesteek word en ook ontstaan en gee advies hoe dit voorkom kan word.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die moontlike redes hoekom vleispryse die afgelope tyd skerp gestyg het. Mare bespreek hierdie tendense en ook die navorsingsverslae wat bekend gemaak is oor Suid-Afrikaners se eetgewoontes. Interessante resultate van die verslag toon die getal Suid-Afrikaners wat vleis eet, het…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels weer verder oordie aanspreeklikheid wat mag ontstaan by motorongelukke. Normaalweg is daar sekere gevolge voortspruitend uit die nalatigheid van een of meer bestuurders van voertuie. Moolman verduidelik ook die moets en moenies wanneer daar deur die sogenaamde “redelike ersoon” moet bepaal word of iemand beskuldig…
Volgens navorsing wat in Nieu-Seeland gedoen is, is bevind dat die gepatenteerde melkbestanddeel , IDP, selle doeltreffend teen Covid-19 kan beskerm en simptome verminder. Dairy Reporter berig dat IDP ‘n belangrike rol kan speel in die stryd teen die virus.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag die makro-ekonomiese gevolge van die Covid-19 pandemie op die landbousektor. Groenewald voorspel dat inflasie gaan verseker styg. Volgens hom gaan eindprodukte ook skaarser word. Produkte se pryse gaan outomaties ook hierdeur styg.
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor seleksie van skape in ‘n kudde. Saunderson verduidelik die term “Om te weet is om…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week effens opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het weer redelik stabiel gebly. Stoorlam- en lamspryse het weer skerp gestyg en is byna…
Suid-Afrika se Kuilvoerkoning in 2021 word eersdaags aangewys. Hoewel die inskrywings verlede week gesluit het, word monsterneming vanaf 8 Junie gedoen, terwyl die kroning van 2021 se Kuilvoerkoning later vanjaar sal plaasvind tydens ‘n spoggeleentheid.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die toekoms van beesvleis. Die toekoms van vleis is tans onder bespreking en het selfs politieke debatte tot gevolg. Daar word selfs in die VSA “meat-free Mondays” voorgestel. Natuurlike weiding het steeds tot gevolg dat vleis geproduseer word maar die…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor ‘n groot kommer by landbouers, naamlik die aanspreeklikheid wat mag ontstaan by motorongelukke. Normaalweg is daar sekere gevolge voortspruitend uit die nalatigheid van een of meer bestuurders van voertuie. In sekere omstandighede kon ‘n persoon ‘n oordeelsfout gemaak en iemand skade berokken het. Moolman…
Die wereld se eerste natuurlewe en bewarings-verband sien eersdaags die lig en veral die bedreigde swartrenosters gaan hierby kan baat. Maar nie net swartrenosters nie, maar ook leeus, tiere, luiperds en ander diere sal hierby baat as daar afgewyk word van die ou tradisionele manier van natuurbewaring. Ander lande soos…
16 May 2021 11PM
1 min
1340 – 1360
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.