PM gesels met Roux Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou en ander kenners, oor groeibevorderaars.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die biologiese middels wat gebruik kan word vir groeibevorderaars by vee. Minder voer wat uitgeskei word en meer energie en gewigstoename is van die belangrike eienskappe. Daar is definitief ook minder stres wanneer die vee vervoer word. Vleisbou is nog ‘n toegevoegde waarde.
22 Sep 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes