
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige en spesialis oor grond, gesels vandag oor hofaansoeke.
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, verduidelik die definisie van hofaansoeke. Hy verduidelik ook wanneer ‘n hofaansoek bekragtig word en hoe ‘n kennisgewing toegestaan word. Daar is heelwat vereistes waaraan voldoen moet word. Volgens Moolman is dit belangrik dat die regte prosedures gevolg word en hy verwys ook na die proses van die onlangse aansoek om uitstel van die plaaslike verkiesings.