
Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag finansiering vir die landbousektor.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag finansiering in die landbousektor. Dit sluit in toegang tot finansiering . Groenewald bespreek ook lenings van staatsbanke soos Landbanke, wat hul finansiering verminder het. Hy gee ook advies aan landbouers hoe om te werk te gaan om nie te afhanklik te wees van die bank se finansiering nie.