In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die impak van ‘n gesonde lewensbenadering in jou besigheid

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die impak van ‘n gesonde lewensbenadering in jou besigheid. Hy verwys na Henning Gericke, sportsielkundige, wie se invloed soveel beteken het vir sportspanne en Charl trek dit deur na die boerdery. Hy moedig landbouers aan om te leer by ander. En om te groei daardeur en ‘n verskil te maak.
9 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes