PM gesels met Meyer Conradie van ‘n nie-regeringsorganisasie oor ‘n groentetuinprojek saam met georganiseerde landbou.

Loading player...
Meyer Conradie is die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Mosaic, ‘n nie-regeringsorganisasie wat fokus op wees- en weerlose kinders en hulle pleegouers se rol om vir hulle te kan sorg. Conradie vertel van die vennootskapsooreenkoms wat met georganiseerde landbou aangegaan is om te help met vaardigheidsopleiding en mentorskap projekte. Agri Wes-Kaap het die projek saam met Mosaic aangepak en die landboukundigheid word op so ‘n wyse oorgedra.
27 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes