PM gesels met Roux Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor parasiete en die beheer daarvan.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die biologiese middels wat gebruik kan word om parasiete te beheer deur binne die eiers en papies in te dring. Diere se immuunstelsels word ook opgebou en wanneer diere gestres is, maak dit hulle meer vatbaar vir siektes.
15 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes