PM berig oor studies wat toon dat meer vleis na SA ingevoer is en ook dat Suid-Afrikaners eet deesdae meer vleis.

Loading player...
‘n Onlangse studie toon dat meer vleis na Suid-Afrika ingevoer is tot April vanjaar as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die meeste lewende speenkalwers, is uit Australie ingevoer, wat ‘n styging van 30% getoon het en die meeste lewende skape uit Namibie. Verdere studies het ook getoon dat 46% van Suid-Afrikaners eet daagliks vleis, met 46% twee tot drie keer per week, en dat daar ‘n definitiewe afname is in die vervanging van vleis met bone.
13 Sep 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes