PM berig oor ‘n interssante alternatief vir suiwelprodukte.

Loading player...
‘n Groep Australiese melkboere ondersteun ‘n nuwe wetenskaplike onderneming wat melkprodukte wil naboots. Daar word beoog om diervrye suiwel te produseer. Die onderneming verwag om hul eerste produkte binne 18 maande op die mark te laat verskyn. In Suid-Afrika is ook begin om diervrye suiwelproteien in ‘n laboratorium in Kaapstad te kweek. Daar word verwag dat dit twee jaar kan duur voordat ‘n finale produk op die rakke kan verskyn.
14 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes