
In hierdie week se praatjie oor sosiale media in die landbou, gesels ‘n kundige oor onder andere ateljee-veilings...
Loading player...
Thinus Havenga, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die nuwe konsep van “ateljee” veilings. Hy verduidelik hoe werk hierdie veilings en gee voorbeelde van wynveilings wat alreeds met groot sukses aangebied word. Die konsep word uitgebrei na bees- en ander veilings wat eersdaags aangebied sal word.