
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die moontlike oplewing in vleispryse...
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die moontlike vooruitskattings vir die volgende paar maande ten opsigte van vleispryse. Volgens Mare is speenkalfpryse geneig om in die volgende twee maande af te kom , maar kan skerp styg na Kersfees toe. Lamsvleispryse voorspel ook baie skerp stygings in Desember-maand nadat dit in Oktober en November effens kan daal .