By ‘n groot boeredag op Wolmaransstad in Noordwes, het PM met van die rolspelers gaan gesels.

Loading player...
Graanlewering was nog altyd ‘n groot uitdaging vir baie landbouers. Boere, kooperasies en maatskappye moes in die verlede diep dink hoe om dit aantreklik, bekostigbaar en met die minste gepaardgaande probleme uit te voer. ‘n Gemeenskap van boere in die Wolmaransstad-distrik het met ‘n konsep vorendag gekom om plaaslike produsente te ondersteun om die proses te vergemaklik.
4 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes