PM gesels met Roux Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou oor beplanning en effektiewe saadbehandeling.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete gesels oor die beplanning vir die nuwe seisoen en noem dat effektiewe saadbehandeling en om die ontkieming van saad se persentasie te verhoog, belangrike eienskappe van sukses is. Daarmee saam is wortelbeskerming en die uitroei van aalwurms faktore wat waarde toevoeg.
6 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes