
In hierdie week se praatjie oor sosiale media in die landbou, gesels Tjoepie Groenewald oor digitale veilings.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die voordele van digitale veilings en die bemarking daarvan vooraf. Groenewald verduidelik wat agter die skerms gedoen word, soos die sogenaamde “personal touch”. Hy deel ook statistiek en syfers oor die verskil tussen die getalle van digitale en fisiese bywoning.