In ons gesprek met Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek hy vandag die ekonomiese gevolge van die onlangse bek-en-klouseer uitbraak. Mare is van mening dat die tweede uitbraak van hierdie veesiekte, ‘n geweldige las op die sektor se skouers plaas, wat alreeds onder groot ekonomiese druk verkeer…
As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert on South African agricultural markets. He says there are many existing questions about the future of trade relations between the United States of America (USA) and China…
‘n Rewolusie met betrekking tot die verhandeling van lewende hawe aanlyn is ‘n werklikheid in Suid-Afrika. Petrus van Heerden, ‘n direkteur van Beeswinkel ‘n gewilde aanlynverhandelingsplatform, sê bemarking van lewende hawe word daardeur met die Vierde Industirele Revolusie verbind. Dit kom nadat daar 'n tydelike verbod geplaas is op die…
Rooivleisprodusente in die Vrystaat het ook soos talle ander produsente in die land koppe bymekaar gesit om ‘n platform te vind, waarop hulle hul vee kan verhandel. Dit was veral nodig, omdat tradisionele veeveilings oor die land heen vir eers nie toegelaat word nie, weens die tydelike nasionale moratorium op…
Ons gesels vandag met die woordvoerder van Nampo 2020 oor vanjaar se uitstallings. Wim Venter van Nampo verduidelik die afsnydatums vir vanjaar se aansoeke en gee statistiek van aansoeke ontvang, asook hoe dit met die verlede se syfers vergelyk. Venter gee ook ‘n oorsig van nuwe ontwikkelings op die Nampo-terrein…
19 Jan 2020 10PM
3 min
3520 – 3540
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.