Die varkbedryf hoop vir 'n styging in produsenteprys

Loading player...
Die varkbedryf is onder druk weens lae pryse en 'n afname in die vraag na produkte, maar daar is steeds dankbaarheid dat daar met produksie voortgegaan kan word, ondanks die situasie rondom die Covid-19-pandemie. Johann Kotzé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAVPO, sê dié bedryf, wat as 'n noodsaaklike diens tydens die grendelstaat geklassifiseer word, produseer voort en is in 'n gusntige posisie om 'n bydrae tot kosproduksie in die land te lewer. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
13 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min