Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die tegnologie van saad. Daar bestaan ‘n sekere protein of geen wat veral stronkboorders kan beveg. Die proses moet egter fyn bestuur word. Groenewald verduidelik ook die konsep van ‘n spesiale “toevlugsoord”. Indien so ‘n tipe oord nie geskep word…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Footprints”.
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die moontlike verkeerde besluite wat landbouers soms neem en hoe om dit te verhoed. Hy verduidelik die omstandighede op sy…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die dollar hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Suid-Afrikaanse rand. Vleispryse het intussen bietjie gestyg hierdie week. Stoorlammers se pryse het weer verder gedaal saam met slagpryse hierdie week…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die middels wat gebruik kan word om diere se gewig te laat toeneem. Hy verduidelik ook die kenmerke van fosfate om by weiding- en graangewasse, swamme uit te wis en selfs wortelbeskerming en ligte aalwurmbeheer toe te…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor ‘n paar ekonomiese indikaktore wat ‘n belangrike rol behoort te speel in die onmiddellike toekoms. Die jongste inflasiesyfers gaan verseker ‘n faktor wees, aangesien rentekoerse en inflasie hand aan hand loop. Suid-Afrika se ekonomie moet versterk word en daarom…
Nuwe studies by die Universiteit van Reading het bevind dat groter inname van melk, nie tot groter toename in cholesterol lei nie. Laer vlakke van goeie en slegte cholesterol is juis opgemerk by mense wat meer melk verbruik. Die studies word beskou as ‘n deurbraak vir die suiwelbedryf.
'n Internasionale studie om gasvrystellings van diere te verminder, is in Australie uitgevoer. Die navorsing toon dat die kweek van alternatiewe peulgewasse die gewenste uitwerking op diere se gasvrystelling het. Beesvleisproduksie gaan, volgens voorspellings in die land, binne 10 jaar met 16% styg en dit verg nuwe aanpassings.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Dis hoe mense is”.
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die potensiaalverskil in plante. Dit is ‘n term wat Groenewald in Frankryk vir die eerste keer ondersoek het. Elektriese geleiding in plante word bestudeer. Hy verduidelik ook die praktiese applikasies vir die tegnologie in die toekoms.
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor veediefstal en die ongelooflike negatiewe invloed daarvan op die landbousektor. Hy verwys na progressiewe stappe wat geneem kan word om…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die dollar hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Suid-Afrikaanse rand. Vleispryse het intussen sywaarts beweeg hierdie week. Stoorlammers se pryse het gedaal saam met slagpryse. Hoenderpryse het ook intussen…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die beplanning en voorbereidings vir die nuwe seisoen. Hy gee vandag advies oor sout in die grond en hoe om natriums om te bou in die grond wat deur die plante opgeneem word.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor goeie vleispryse wat tans heers. Die tendense is egter normaal. Pryse styg jaarliks in Augustus en begin weer daal in die laaste deel van Augustus en begin September. Pryse wat dus huidiglik hoog is, vergelyk goed met ongeveer drie…
PM gesels met 'n Oos-Vrystaat se beesteler, wat met Sussex en Droughtmasters boer. Hy vertel van sy belangstelling in die beesrasse en ook hoe landboutoestande tans daar uitsien.
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag oor Esgro. Dit is ‘n term wat uit die VSA ontstaan het en dit werk soos om ‘n transaksie by ‘n persoon of besigheid in te betaal vir sekere dienste wat gelewer word deur ander individue of maatskappye. Die konsep…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die visie en fokus van ‘n landbouer en die uitdagings wat daarmee saamgaan. Wat kan anders gedoen word om die…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die dollar hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Suid-Afrikaanse rand. Vleispryse het intussen gewissel hierdie week. Hoenderpryse het intussen bietjie gestyg en varkvleispryse gedaal. Bokpryse het opwaarts gestyg. Graanpryse…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die beplanning en vvorbereidings vir die nuwe seisoen. Kunsmisaankome, saadbehandeling, wortelbeskerming en aalwurmbeheer is maar ‘n paar van die belangrike aspekte. Volgens Cloete sal goeie saadbehandeling waarde toevoeg en hy verduidelik hoekom.
11 Aug 2021 5AM
2 min
1240 – 1260
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.