
PM gesels met ‘n Suid-Afrikaanse landbouer wat homself in Afrika, spesifiek Ethiopie bevind en daar boer
Loading player...
Gerrit Meyer is ‘n landbouer wat in Suid-Afrika grootgeword en hier gestudeer het. Hy vertel van sy opleiding by Korrektiewe Dienste en hoe sy ondervinding hier, hom gehelp het om ‘n goeie werk in die landbousektor in Afrika laat bekom het. Meyer vertel van die gunstige landboutoestande daar en hoe hulle veral groente verbou. Hy brei ook uit oor die uitdagings wat daar is, veral rondom infrastruktuur en gee ook sy mening oor of Suid-Afrikaners hulle vaardighede in Afrika moet ten toon stel.