
PM berig oor die groot toename in die gebruik van Wagyu-vleis in SA
Loading player...
Die verbruik van Wagyu-vleis in Suid-Afrika het die afgelope jaar viervoudig toegeneem. Waar daar voorheen tussen 20-30 osse per week geslag is, het dit onlangs toegeneem tot 120-150 per week. Internasionale tendense het ook bevestig dat die toename ten minste vir die volgende twee dekades kan voortduur. ‘n Wereldwye tekort aan Wagyu-vleis word tans ondervind.