Tjoepie Groenewald gesels vandag oor waardetoevoeging vir landbouers

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, is bekend vir sy videos en ander plasings op verskeie sosiale media platforms. Hy bespreek vandag interessante inligting oor “veilings sonder grense” en hoe landbouers kan waarde toevoeg vir hul boerdery. Groenewald verduidelik die alternatiewe metodes om veilings digitaal te doen. Hy gee ook ‘n uiteensetting van die tegnologie wat aangewend word om dit vir landbouers die moeite werd te maak.
14 Dec 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes