PM berig oor goeie nuus vir fietsryers, wat op soek is na “cool/koel” klere uit wol

Loading player...
Die Wêreld Wol- en Tekstielorganisasie het ‘n innoverende reeks fietsryklere uit wol bekendgestel. ‘n Bekende kleremaatskappy, Mons Royale in Nieu-Seeland, spesialiseer in die vervaardiging van goeie gehalte klerasie vir ‘n aktiewe leefstyl. Die bekendste innovasie bestaan uit ligte weefstof, wat bestaan uit 83% merinowol.
6 Dec 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes