
Dr Frikkie Maré, bekende senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat
Loading player...
Dr Frikkie Mare, bekende senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die ekonomie van die afgelope jaar, die jongste prysstygings en maak ook ‘n voorspelling vir die komende Kersseisoen. Volgens Mare behoort daar nie meer drasiese prysstygings voor te kom as in die verlede nie. Vleispryse behoort egter hul normale opwaartse kurwe te toon in die vakansieseisoen.